Untitled design (53)

Menè & Zandrè

"God het ons eerste lief gehad. Daarom kan ons ook nie anders as om lief te hê nie."

- 1 JOHANNES 4:19

Untitled design (54)

21 November 2026

Day
Hour
Minute
Second
IMG_2833

VAN DER MERWE BRUILOF

Mystical Woods

“Waar jy gaan, wil ek gaan. Waar jy bly, wil ek ook bly. Jou volk, is my volk en jou God is my God."

FYNER DETAIL

SEREMONIE

Gaste word vanaf 15:00 verwelkom.
Seremonie begin om 15:30.

KLEREDRAG

Lente-Formeel
Ons nooi julle om die vreugde van lente & liefde saam met ons te vier deur helder, vrolike kleure soos geel, pienk, blou en groen te dra.
Dames is welkom om elegante midi- of maxi-rokke te kies wat die seisoen se ligtheid en skoonheid weerspieël.
Mans kan kies vir ’n netjiese knoophemp met ’n langbroek, of ’n stylvolle pak vir ’n meer formele voorkoms.
Untitled design

RSVP DATUM

Liewe familie en vriende, ons sal dit baie waardeer as julle asseblief voor of op die aangeduide datum kan RSVP.
Indien ons teen daardie datum geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanneem dat julle ongelukkig nie die spesiale dag saam met ons kan vier nie.

BEVESTIG ASB TEEN 
1 SEPTEMBER 2026.
Untitled design (1)

AKKOMMODASIE

Mystic Woods Venue

Die verblyf by Mystic Woods is beperk.
Gaste wat daar sal wil oornag, sal graag ’n direkte boodskap aan Minè moet stuur om te bespreek.

< Mystic Woods Akkomodasie >

Indien die akkommodasie vol bespreek is, sal ons graag die volgende nabygeleë akkommodasie-opsies aanbeveel om gerieflike verblyf te verseker.

ALTERNATIEWE VERBLYF

THE WOODS INN
No 100, R513 Old Brits road, Pretoria, 0251
071 987 2956 (Please WhatsApp only)
Besoek Webtuiste

BLY-'N-BIETJIE
Plot 50E, R513, De Wildt
071 662 8416 | blynbietjieselfsorg@gmail.com
Besoek Webtuiste

GESKENKWENS

Die mooiste geskenk wat ons kan ontvang, is om hierdie spesiale dag met julle te deel.
Vir dié van julle wat graag iets sou wou gee, sal ’n geldelike bydrae vir ons nuwe hoofstuk opreg waardeer word...

< Bank Besonderhede >
zm_monogram_refined

RSVP HIER

Hoop ons sien jou daar!
×

RSVP

Sal jy die troue bywoon?